PROGRAM



*KLIPHARTFEES 2017*


Vrydag 4 Augustus


18:30 vir 19:00
Sang groep (voor sang)
Frans Hugo (Spreker/getuienis)


Saterdag 5 Augustus


11:00 Skole (sang)
12:00 Riana en krokodil (Jeug)
13:00 tot 14:00 BREUK
14:00 Phillip Albertyn (Getuienis)
15:00 Tiaan de Jager (woord)
16:00 Johnny Kotze ( Getuienis)
17:00 tot 17:30 BREUK
17:30 Riana Mouton (Voorsang)
18:00 Juan van Tonder (Spreker)
Riana Mouton sluit af met sang.


Sondag 6 Augustus


09:00 tot 10:00 Voorsang NMI en Riana Mouton
10:00 tot 11:00 Dawie Spies

Daar sal van vrydag af reeds n gebedspan reg staan om jou in gebed en bediening by te staan. Ons sien uit om elkeen in ons Vader se teenwoordigheid te sien by die Klipharrfees 2017 ♡



HAVE QUESTIONS?



LET'S GET IT DONE.